UITDAGING VIR ALLE BESIGHEDE IN RIVERSDAL EN STILBAAI

Kom ons groei ons netwerk byeenkoms dat dit so groot soos die Mosselbaai groep raak. Dit IS moontlik. Almal baat daarby, van die grootste bekendste besigheid in die dorp tot die kleinste besigheid waarvan niemand geweet het nie. Raak deel hiervan en kom ons wys dat Riversdal en Stilbaai net so goed kan netwerk soos Mosselbaai!
Vir meer inligting kontak Sonja by 072 103 2223 of stuur ‘n epos na advertising@hessequanews.co.za.

Untitled-1

Print Friendly, PDF & Email