van die Redaksie

vdr

Watse voetspore gaan jy in jou geliefdes se hart laat as jy nie meer daar is nie en
waarvoor gaan hulle jou onthou ?
Ons nalatenskap begin in ons huise, in ons optredes, tussen ons eie mense.

Spyt kom dikwels te laat so maak werk daarvan voordat dit te laat is.
Jou nalatenskap is nie dit wat oorbly nadat jy weg is nie. Dit is wat jy gee en die verskil of impak wat jy maak terwyl jy nog hier is, wat sal voortleef.

Die woorde in die lied “If tomorrow never comes”, gesing deur Ronan Keating laat ‘n mens nogal dink.
“If tomorrow never comes
Will she know how much I loved her
Did I try in every way to show her every day
That she’s my only one
And if my time on earth were through
And she must face this world without me
Is the love I gave her in the past
Gonna be enough to last
If tomorrow never comes
So tell that someone that you love
Just what you’re thinking of
If tomorrow never comes ……”

Hoe sal jou geliefdes jou onthou ?

Julie Retief (Red)

editor@hessequanuus.co.za

Print Friendly, PDF & Email