WITSAND … a tranquil seaside resort

Witsand  is a popular, resort town with unspoilt beaches and a small harbour – situated at the mouth of the Breede River, approx. 300km from Cape Town.

Witsand is well known as the “Whale Nursery of SA”.
This is due to the largest concentration of Southern Right Whales that are found in the bay each year.
It is not unusual to see up to 70 whales in the bay at one time. Various look out points exist from where you can view and photograph the whales.

Activities include:
Whale watching (sometimes as close as 100m from the shore).
Water sports (swimming, surfing, windsurfing, river cruises, canoeing, sailing, bird watching, spear-fishing, snorkelling and skiing).

WITSAND FEES (27 – 28 Nov 2015)

Die Witsand Fees is ‘n jaarlikse gebeurtenis.
Die hoofdoel van die Fees is om toerisme in Witsand te bevorder. Daarby poog die Fees Komitee om elke jaar ‘n donasie aan ‘n liefdadigheids organisasie te maak.
Die jaar se donasie gaan aan KANSA. Feesgangers word dus Saterdag, 28 November ’15 versoek om sover moontlik pienk te dra.

Die Fees tree ook op as gasheer vir die Langeberg Atletiekklub wat die Vlakte Marathon aanbied – die marathon sal die laaste een wees om te kwalifiseer vir deelname aan die Comrades Marathon.
Opbrengs uit die 10,4 km wedloop gaan ten bate van Kansa.

Daar sal verskeie stalletjies en ‘n biertuin wees.
’n Potjieskos kompetisie word gereël waar besighede in Witsand aan gaan deelneem.
Verskeie musikante onder andere Blackie Swart, Sarah Theron en Sout & Peper sal optree.
Vermaak vir oud en jonk !

Almal word genooi – Kom geniet die dag saam in WITSAND.


Untitled-1

Print Friendly, PDF & Email