GALJOEN DERBY

Ons plaas graag die volle die uitslae van al die wenners van die Galjoen Derby. Daar was 193 galjoene gevang en 192 weer terug geplaas. Baie ander spesies is gevang soos mosselkraker rooi romanne kolsterte wildeperde kabeljoue en belmanne en alles is weer veiling terug geplaas.. 414 hengelaars het deelgeneem en vir die prysuitdeling is ’n ete voorberei vir 515 mense wat die funksie bygewoon het. Groot dank aan die borge van die Galjoen Derby. Volgende jaar maak ons weer so.

Print Friendly, PDF & Email

Leave a Reply