KOM LIEWE LENTE

Kom luister na ‘n program van musiek en liedere deur die Catabile Sangers o.l.v. Bettie Niehaus ten bate van Huis Stilbaai!
Op Donderdag 1 September 2016 om 18h00 word ‘n aand van sang en musiek aangebied – gewyde liedere; natuur liedere; volkswysies – liedere om te deel met jou vriende!

Dit vind plaas in die Ontspanningsaal by Huis Stilbaai.
Verversings word bedien – elkeen moet egter sy eie glas en eie drankie saambring!
Kaartjies te koop by Cupz en Tabeel teen R50. 

Print Friendly, PDF & Email

Leave a Reply