Lente Oggend Blomme Tee“Die Geur van Jou Lewe”

ALMAL WELKOM!

Kom geniet `n onvergeetlike inspirerende oggend tee met Diana Jooste as gasspreker en kort getuienisse van Elsa Cronje, Kathy Cotterrell, Enid Louw ens. “Dit is dalk net wat jy nodig het om die lente mee te begin, met vars nuwe hoop en ywer!”

Wanneer: Saterdag, 17 Sept ‘16
Tyd:10:00-12:30
Waar:Wellness & Lifestyle Centre Stilbaai (29 EricaRylaan, Stilbaai)

Toegang:
Net `n Bos blomme (bring jou gunsteling blom)(koop `n bos, pluk `n bos, maak `n bossie blomme) Bring `n bos blomme en ons skep saam `n bommetuin!

Bespreking noodsaaklik: 028 754 3736 / Stilbaai@healingtruth.co.za 

Print Friendly, PDF & Email

Leave a Reply