STILBAAI ROLBAL

Goeie nuus: Stilbaai se rolbal baan is weer oop vir spel …maar…net op sekere dae. Dit is nodig om die baan nog te laat rus tussenin, en dus spel daarop te beperk met die oog op Stilbaai Classic wat van 20 tot 22 Oktober plaasvind.

Die onderste baan is steeds onder konstruksie en ons sien opgewonde uit na komende jaar wanneer ons weer twee bane vir spel tot ons beskikking sal hê.

Skakel: Pieter Theron – 082 371 4387 of Mariana vd Walt – 082 381 7657 vir dae beskikbaar vir spel.

Print Friendly, PDF & Email

Leave a Reply