VISBRAAIKOMPETISIE / FISH-BRAAI COMPETITION
Die jaarlikse SSK GROOT VIS-EET!
Hierdie jaar gaan daar nie net ‘n lekker visete wees nie maar ook ‘n Visbraai kompetisie vir al die bobaasbraaiers.
Alle fondse gaan die jaar vir Jagersbosch asook Stilbaai Dierebeskerming.
GROOT VIS-EET!
This year we are combining our evening with a fish-braai. All proceeds will go to Jagersbosch and Still Bay Animal Protection.
For more information please contact Louise on 083 973 5772.