PADDAVLEI KUNSGOETE

article-pic-1

PADDAVLEI KUNSGOETE RIVERSDAL bied aan Stef Kruger, Vrydagaand,
11 November 2016 om 19h00.
STEF KRUGER.. Liedjieskrywer, sanger, kiekiegraaf en abstrakte kunsskilder!!!
En die pennies op die spoor.
Het ek kleintyd verloor.
Maar die rykdom in my hart.
Snoesig toegemaak.

Kontak Marilise Lombard by Paddavlei Kunsgoete Riversdal vir meer inligting.

Tel 074 034 0352
Epos mariliselombard20@gmail.com. 

HESSEQUA MUNICIPALITY

article-pic-1

Hessequa Munisipaliteit is ʼn brandweervoertuig ryker. Minister van Plaaslike Regering Mnr. Anton Bredell het ʼn gespesialiseerde brandweervoertuig ter waarde van ongeveer R1 miljoen aan die Hessequa Beskermingdienste oorhandig. Die amptelike oorhandiging het op 13 Oktober 2016 by Hessequa Munisipaliteit in Riversdal plaasgevind.

foto-2