article-pic-1+

STILBAAI ROLBALKLUB VAKANSIE PROGRAM
Die volgende rolbal dae en kompetisies vir November en Desember en Januarie.
07/12/2016 Funz borgdag om 1.30nm vir 2nm
Borg: Serena
Kontak: Theresa: 0833208239
10/12/2016 Tabs in- om 1.30nm vir 2nm
Alle rolbalspelende besoekers welkom.
Kontak: Therese: 0833208239
12/12/2016 Tabs in- om 1.30nm vir 2nm
Alle rolbalspelende besoekers welkom
Kontak: Theresa: 0833208239
14/12/2016 JC Borgdag 1.30nm vir 2nm
Borg: JC Slaghuis Riversdal
Alle rolbalspelende besoekers welkom
Kontak: Theresa: 0833208239
17/12/2016 Emenel Borgdag om
1.30nm vir 2nm
Borg: Mike en Louise Steytler.
Boere worsrolle,te koop ekstra groot. R25 elk
Kontak: Theresa: 0833208239
19/12/2016 Tabs In -1.30nm vir 2nm
Alle rolbalspelende besoekers welkom
Kontak: Theresa: 0833208239
21/12/2016 Funday- Opedag om 1.30nm vir 2nm
Borg: Hennie Smit
Ons nooi besoekers en Aksie rolbal lede om saam te speel.
Bobotie, Rys, Slaai en salsa, te koop. R45 elk
Kontak: Theresa: 0833208239
28/2/2016 Stilbaaiklub teen Jongensfontein en besoekers
Groot pryse te wen
Braaivleis: Saal rug tjop, wors, Pap en sous, slaai.
Kontak: Theresa: 0833208239
04/01/2017 Tabs in – om 1.30nm vir 2nm
07/01/2017 Tabs in- om 1.30nm vir 2nm
09/01/2017 Tabs in- om 1.30nm vir 2nm
11/01/2017 EMENEL borgdag- om 1.30nm vir 2nm.

NB: Alle voornemende spelers vir enige van bovermelde dae – Skakel asseblief vir Theresa 083 320 8239, om u naam op lys te plaas vir spel en skakel Veronica 073 299 8957 twee dae voor die spel datum indien u kos wil bestel.

Print Friendly, PDF & Email

Leave a Reply