Aan elke persoon, wil Ouma Lena se Huis baie dankie sê. Of dit ‘n bydrae was op finanansiële gebied, fisiese betrokkenheid as vrywilliger was, en of u ingetree het as gebedspersoon vir ons kinders. U maak dit moontlik vir ons om die volgende te doen:
• 2 etes en sap vir 90 kinders daagliks en
die aanbied van programme.
•Vroueprojek, waar daar 2 keer weekliks
naaldwerk en ander kreatiewe
programme aangebied word.
•Rekenaarklasse vir werklose jongmense
met opleiding in kantooretiek.
•Gholflesse.
•Weekliks Kinderkerk.
•Ouerskapvaardighede.
(Irma Huysamer)