Van die Redaksie: Weet ons nie almal dat egskeiding ‘n kind(ers) se wêreld kan laat verkrummel as dit nie reg hanteer word nie?

Daar is heelwat mense wat beweer hulle kinders is gelukkige en gebalanseerde kinders omdat hulle as ouers steeds op ‘n goeie voet met hulle gewese eggenoot/note is . Almal is dit eens dat hul kinders se geluk vir hulle belangriker is as enige verskil.

So het ek onlangs dié brief van ‘n geskeide man op die internet raakgelees.

“It’s my ex-wife’s birthday today, so I got up early and brought flowers, cards and a gift over for the kids to give her and helped them make her breakfast. Per usual someone asked me why the heck I still do things for her all the time. This really annoys me. So I am gonna break it down for you all.

I’m raising two little men. The example I set for how I treat their mom is going to significantly shape how they see and treat women and affect their perception of relationships. I think even more so in my case because we are divorced. So if you aren’t modelling good relationship behaviour for your kids, get your act together.
Rise above it and be an example.
This is bigger than you !

Raise good men. Raise strong women. Please… the world needs them, now more than ever”.

As dit tog maar alle kinders uit gebroke huise beskore kon wees.

Sommige mense mag dalk hier en daar met sy optrede verskil maar … hier is beslis ‘n les vir geskeide mammas en pappas in te leer.

“Die beste geskenk wat ‘n man sy kinders kan gee is om vir hulle ma goed te wees.”

Julie Retief
082 412 3000
editor@hessequanews.co.za

 

 

Print Friendly, PDF & Email

Leave a Reply