Hessequa Municipality News

Op 1 September het Alette Johanni Winckler by ‘n Damesoggend by Kweekkraal opgetree.

Aangesien Sekretaressedag die 6de September was, het die Munisipale Bestuurder en Direkteure besluit om hulle sekretaresses op so ‘n wyse te bederf. Raadslede Joubert en Jakobs het dit ge√Źnisieer.

 

Print Friendly, PDF & Email

Leave a Reply