KENNISGEWING: SAID WERKSWINKEL: 27 AUGUSTUS 2015KENNISGEWING: SAID WERKSWINKEL: 27 AUGUSTUS 2015

Alle Belangstellendes,

Alle eienaars van bestaande- en opkomende besighede word vriendelik uitgenooi na ‘n werkswinkel wat aangebied sal word deur die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens (SAID). Inligting rakende belasting aangeleenthede sal aangebied word.

Datum: 27 Augustus 2015
Plek: Stilbaai Gemeenskapsaal
Tyd: 11h00

Vir verdere navrae kontak asseblief vir Jolanda Hendricks by 028 713 7953, of stuur ‘n e-pos na jolanda@hessequa.gov.za
J Jacobs
Munisipale Bestuurder

 

Print Friendly, PDF & Email