MALINDA SMITH PRESTEER REALTY-1 STILBAAI

Malinda

Malinda Smith is sedert begin 2010 agent by Realty 1 Stilbaai. Sy was uit die staanspoor ‘n entoesiastiese bemarker en het oor die jare ‘n goeie kliënte basis opgebou deur haar uitstekende menseverhoudings. Malinda het verlede maand, Julie 2015, vyfde ge-eindig in die Realty 1 Internasionale Property Group se landwye netwerk. ‘n Uitstekende prestasie. Ons is baie trots op haar en wens haar alle voorspoed toe in die toekoms.
Deur: Estelle Von Maltitz
082 3758677

Print Friendly, PDF & Email