BESIGHEIDS NETWERK BYEENKOMS

2Dit is wat ons graag wil sien … ‘n netwerk byeenkoms wat groei en wat vir almal werk.

29 Persone het die Byeenkoms by die Lappiesbaai Restaurant in Stilbaai bygewoon.

Ons dank aan Laetia vir die perseel en gratis koffie.

VOLGENDE BYEENKOMS:
As jy wil adverteer of iets het om te verkoop of voel jy kan baat deur nuwe kontakte te bou – kom netwerk saam. Dit is ‘n informele geleentheid, waar elkeen die geleentheid kry om sy
Besigheid of Produk bekend te stel. WEES DAAR!

Print Friendly, PDF & Email