“MOOILOOP” IN STILBAAI

Mooiloop is ‘n reis- en leefstylprogram wat klein dorpies en interessante plekke in SA verken.
Die program word Woensdae aande om 20:30 op SABC 2 (Kanaal 192) uitgesaai.
In Augustus het die aanbieder Denvor Phokaner en Elna Potgieter in Stilbaai gekuier om interessante plekke en besienswaardighede in en om Stilbaai vir so ‘n program te besoek.

Foto
Die eerste van 2 uitsendings is reeds Woensdag, 31 Augustus uitgesaai met die volgende uitsending wat die komende Woensdag,7 September uitgesaai gaan word.
Moet dis nie misloop !!

Print Friendly, PDF & Email

Leave a Reply