U3A Meeting

article-pic-1

Maandag, 28 November 2016
09h00 vir 09h30
Die Waenhuis, Jagersbosch

Maandelikse Vergadering

Fantastiese Antarktika.
Dave Carter.
Dave en Sal Carter het in Februarie die suidelike Atlantiese Oseaan en Antarktika besoek. Dave praat oor en wys foto’s van hul reis.
Kom geniet hierdie vreemde en wonderlike wêreld, vir meeste van ons is dit sekerlik die naaste wat ons aan Antarktika sal kom!
Toegang gratis – almal welkom.

U3A Stilbaai verbeter die lewenskwaliteit van ouer mense, veral afgetredenes, en bevorder die behoud van intellektuele kapasiteit deur middel van stimulerende leer- en onderrig-programme en die sosiale kontak wat daarmee gepaard gaan.

Vir meer inligting, besoek ons webtuiste:
www.u3astilbaai.org 

Monday, 28 November 2016
09h00 for 09h30
Die Waenhuis, Jagersbosch

Monthly Meeting

Fantastic Antarctic.
Dave Carter.
Dave and Sal Carter visited the South Atlantic and Antarctica in February. Dave talks about and shows pictures of their trip.
Come and enjoy this strange and wonderful world, for most of us this is probably the closest we will get to Antarctica!
Admittance free – all welcome.

U3A Stilbaai improves the quality of life of people of mature age, especially retirees, and encourages the maintenance of intellectual capacity through stimulating programmes of learning and teaching and the social contacts derived therefrom.

For more information, visit our website:
www.u3astilbaai.org  

Print Friendly, PDF & Email

Leave a Reply