UITNODIGING VIR BYWONING VAN WERKSWINKEL

U word hierby uitgenooi na die werkswinkel van die ondergemelde begroting verwante beleide vir 2017/2018, naamlik:

  • Eiendomsbelasting;
  • Tariewe en Gratis dienste;
  • Kredietbeheer en Skuldinvordering; en
  • Deernishulp

 

Beleide en Verordeninge vir huidige jaar (2016/2017) kan op die webtuiste (www.hessequa.gov.za) asook by administratiewe kantore verkry word – vir naslaan doeleindes. ‘n Reeks werkswinkels is geskeduleer, hieronder volg besonderhede vir Jongensfontein, Stilbaai en Melkhoutfontein omgewing, daarom word belastingbetalers, verbruikers en belanghebbendes hierby uitgenooi om dit by te woon:
Plek: Stilbaai Stadsaal (Sysaal)
Datum: Maandag – 23 Januarie 2017
Tyd: 18H00

LOUW SAAYMAN
Bestuurder: Inkomste  Hessequa Munisipaliteit
Fisiese Adres: Van den Berg Straat, Posbus 29, RIVERSDAL, 6670
Tel. Kantoor: +27 (0) 28 713 8000
E-Pos: louws@hessequa.gov.za

Print Friendly, PDF & Email

Leave a Reply