WAT ‘N “GREAT” STORIE
Die Hessequa Munisipaliteit se Skut personeel het Maandag oggend ʼn Great Dane teef verwyder vanaf haar eienaars en het onmiddellik uitgereik na die gemeenskap om ʼn rehabilitasie en aanneemhuis vir haar te soek. Met die wonderlike hulp van die Suid Kaap Forum, Hessequa Gemeenskap en Sosiale Media is die Skut oorval met oproep van moontlik aanneemhuise.
Die Weston gesin is een van vele diereliefhebbers wat die foto’s van Sasha op die sosiale media bladsye gesien het en onmiddellik die Skut gekontak het. Mev. S. Weston vertel sy kon nie dit oor haar hart kry om nie die hond in te neem nie. Sasha het dadelik haar hart gesteel. Die Weston gesin is woonagtig in Riversdal en bied vir Sasha ʼn wonderlike, liefdevolle huis met speelmaats.
Die Skut personeel sal gereeld opvolg op Sasha se vordering, maar foto’s spreek boekdele en is dit duidelik dat Shasha haar nuwe familie en tuiste reeds geniet.
Hessequa Munisipaliteit waardeer opreg elke belangstellende oproep en navraag en hoop om goeie huise vir alle diere in die Skut te vind. 
TE KOOP –
Anvil 2x 5 Liter Chip Fryer Tafel Model. Splinternuut in Verpakking – R3000
073 093 3110 (N/U) 028 754 2640 (Kantoor Ure)
Industriële dubbelkop Wafelpan – R1800
073 093 3110 (N/U) 028 754 2640 (Kantoor Ure)
Cadac S/S 4 Brander Patio Braai
Nog Nuut – R3300
073 093 3110 (N/U) 028 754 2640 (Kantoor Ure)
Singer Naaimasjien (Outydser) Stik Uitstekend Geelektrifiseer – R500
073 093 3110 (N/U) 028 754 2640 (Kantoor Ure)
PAUL’S LONG WALK …..
Paul Steyn arrived at the Aloe Ferox Guest House in Albertinia on Tuesday, 1 September 2015. Paul intends walking 7000 – SEVEN THOUSAND kilometres through all the provinces of South Africa, to raise awareness – and funds for patients in need of artificial limbs.
His epic journey commenced in Cape Town and will also end in the Mother City – after about 400 Days.
Paul, wie nou 28 jaar oud is, het op dertien jarige ouderdom sy regterbeen verloor na ‘n ongeluk met ‘n “bossiekapper” masjien.
Paul word vergesel deur sy jonger boetie, Francois en, in Riversdal het hy vir Jannes Gunter ontmoet, wie besluit het om ook saam te loop.
Stephen Mather of Albertinia, also an amputee, welcomed the guys in Albertinia, where they stayed over in the Aloe Ferox “Guestrest”, compliments of Dollie and Quartus Coetzee.
On 2 September, the group were treated to a farmhouse breakfast by Boy van Rensburg of Aloe Motors.
For more information on this epic journey, see the details hereunder:
Website: www.paulsteynfoundation.org.za
Email: admin@paulsteynfoundation.org.za
Facebook: facebook.com/paulsteynfoundation







