Van waar kom jy?
Ek het sopas teruggekeer van Engeland waar ek 5 jaar gewoon het, maar is eintlik ‘n gebore Bolander.
Wat bring jou na Stilbaai?
My werk. Ek het aangesluit by Sotheby’s International Realty as bemarker.
Jou huidige beroep/besigheid?
Eiendomsagent.
Het jy kinders? Indien wel, vertel ons meer.
Ek het vier kinders, maar hulle is ook al getroud met kinders.
Jou gunsteling gereg.
Braaivleis.
Wat was jou trotste oomblik?
Toe ek na my terugkeer SA toe weer my eie motor kon koop.
Wat irriteer jou?
Om te wag wanneer ek weet ek kon iets gou afgehandel het.
Het jy stokperdjies en/of wat is jou belangstellings?
Lees, stories en gedigte skryf, skilder, reis, mense en hul stories.
Wat was jou mees verleë (embarrassing) oomblik/ondervinding/geleentheid.
Toe ‘n potensiële koper per ongeluk in die swembad geval het van ‘n eiendom wat ek aan hom gewys het.
Noem een ding wat altyd jou belangstelling prikkel. Internasionale politieke gebeure.
Ek verlaat nooit my huis sonder?
My sleutels en my selfoon.
Deel ‘n paar interessante feite omtrent jouself: Toe ek alleen in die vreemde gewoon het, het ek noodgedwonge lesse in nederigheid en die afsterf aan materieële dinge geleer. Om langs die see te stap, die son op my vel te voel en om lekker te kuier en gesels, dit is die lewe!
Tel: 082 584 2014


uence each other. When you spend time with someone who is down in the dumps, you automatically feel a bit lower than what you did before you spend time with that person. Say, for example, you are the one down in the dumps – you will feel a bit uplifted if you spent the time with someone in a more positive mood than you. This boils down to the law of vibrations. Our emotions determine our level of vibrations. The Law of vibration states; high vibration attracts high vibration and low vibration attracts low vibration. When a high vibration and low vibration meet up, both of them will change to the average of the vibration between them. This means that the high vibration will come down to the average and the low vibration will go up to the average.
pe maandvergadering op Dinsdag, 16 Mei het die lede van die Busy
van aalwyne van verskeie volwasse groottes
When: Tuesday 30 May 2017 from13:00 to 14:00