DIE BRUGMARK

Brugmark Embleem 2

Joa van Tontder van Joa’s Creations se mosaiekwerk is ‘n gewilde stalletjie by Die Brugmark en van haar werke pronk regoor die land. Op Saterdag, 27 Augustus, deel sy bietjie meer van haar kuns deur demonstrasies van haar Mosaïekwerk by Die Brugmark aan te bied! Kom kyk gerus wat Joa met mosaiek doen. Bly sommer vir ietsie om aan te smul en besoek die ander interessante stalletjies by Stilbaai se eie ‘Brugmark’

2013-04-26 08.55.56 2013-03-17 09.39.03

Print Friendly, PDF & Email

Leave a Reply