Gerda Coetzee

Naam en Van
Gerda Coetzee

U huidige beroep?
Ouma van Tuinplaas. Alias Vollie Volstruis

Wat motiveer jou?
My kleinkinders

Noem een ding wat altyd jou belangstelling prikkel.
Mense

Wat is die domste ding wat jy nog gedoen het?
Om oud te word.

As jy en persoon se werk vir ‘n week kon oorneem, wie s’n sou dit wees en hoekom?
Vliënier, dit lyk so lekker om in die lug te sweef.

Wat was jou mees verleë (embarrassing) oomblik/ondervinding/geleentheid nog?
Toe ek aanboord ‘n vliegtuig moes gaan en voor almal neergeslaan het.

As jy ‘n miljoen rand sou wen, hoe sal jy dit spandeer?
‘n Bootreis onderneem.

Ek verlaat nooit my huis sonder ……
.. my handsak.

As jy een wens van ‘n “genie” kon kry, waarvoor sou jy wens ?
Om weer jonk te wees.

Het jy ‘n boodskap vir die gemeenskap van die Hessequa-streek?
Ek waardeer die omgewing en die pragtige natuur wat julle omring.
Wat is jou gunsteling tydverdryf of stokperdjie ?
Tuinmaak.
Gerda Coetzee 082 294 8056

Print Friendly, PDF & Email

Leave a Reply