TEKKIE TAX-DAG

Still Bay Animal Protection wil graag aan almal in Stilbaai en Riversdal dankie sê vir hul ondersteuning met die veldtog.

Ons samel graag geld in wanneer ons weet dit gaan vir ‘n goeie doel.SBAP is ‘n nie-winsgewende organisasie en word bdryf deur vrywilligers.
Sou u betrokke wil raak by die dienste wat ons lewer in die gmeenskap, kontak asseblief Elmarie Venter, die tesourier, op 082 374 7754 of e-pos ons by sbanimalprotection.co.za.

Deelnemende skole en Besighede:
Dr Karlien van Zyl & Carewell personeel
Sotheby’s SBaai
Pam Golding SBaai
Easycoms
Lavendar Social Café
William Mills
Blombos Apteek
Maree Auto Spares
SBaai Deli
Pizza WorldVicom SBaai
Madisons
Kisws & Make Up
Spar SBaai
Fynbos Pharmacy
Lappies en Lint
Spectrum Studieus Kindersentrum
Karin
Baija vir Bietjie
Bertie Barnard Skool

Print Friendly, PDF & Email

Leave a Reply